send link to app

My Inkleurboek


4.4 ( 1024 ratings )
Ensino
Developer: SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
3.99 USD

Hierdie toepassing, is gerig op kinders ouderdom 3 tot 7. Die toepassing gee die kind opsies van verskeie voëls om in te kleur. Die kind het ook opsies van 50 verskillende kleure en 5 verskillende grootte kwaste om van te kies. Gebruik graag hierdie toepassing om jou kind te leer, watse kleure by mekaar pas, so wel as om te kan onderskei tussen verskillende kleure.